Alhoewel alle dele van die boek nie vir die manlike leser spesifiek relevant is nie, bly dit wetenswaardig en ’n onderwerp wat hulle lewenslank boei! Veral wanneer dit so beskaafd en stylvol aangebied word!